Wheelers Books
Goeiemore Mnr Mandela

Goeiemore Mnr Mandela (Paperback)

By la Grange, Zelda

Zelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reels wat wit en swart skei. En tog sou sy een van Nelson Mandela se naaste vertrouelinge word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is. Goeiemore, mnr. Mandela vertel die uitso...nderlike verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroee twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. 'n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. 'n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en 'n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit 'n geslote wereld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.
Read more

ISBN 9780143539117
Released NZ 14 Jul 2014
Publisher Penguin
Format Paperback
Language Afrikaans
Availability
Not currently available

Full details for this title

ISBN-13 9780143539117
Stock Out of stock
Status Not currently available
Publisher Penguin
Imprint The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
Released 14 Jul 2014
Publication Country South Africa South Africa
Format Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By la Grange, Zelda
Category Biography & Autobiography: Historical, Political & Military
Afrikaans
Number of Pages Not specified
Dimensions Not specified
Dewey Code Not specified
Weight 460g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text Biography: Historical, Political & Military
ONIX Text General/trade

TOP