Wheelers Books

Fiela se kind

Fiela se kind
  

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind?... read full description below.

Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally

This title is firm sale. Please select carefully as returns are not accepted.

Quick Reference

ISBN 9780624088400
Barcode 9780624088400
Published 1 January 1985 by Tafelberg
Format Trade Paperback/Paperback
Alternate Format(s) View All (3 other possible title(s) available)
Language Afrikaans
Author(s) By Matthee, Dalene
Availability Internationally sourced; ships 6-12 working days

... view full title details below.

Buy Now

  • $69.50 Wheelers price
Add to Basket Add to Wishlist

Full details for this title

ISBN-13 9780624088400
ISBN-10 0624088405
Stock Available
Status Internationally sourced; ships 6-12 working days
Publisher Tafelberg
Imprint Tafelberg
Publication Date 1 January 1985
Publication Country
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Matthee, Dalene
Category Modern Fiction
Afrikaans
Number of Pages 434
Dimensions Width: 127mm
Height: 203mm
Spine: 25mm
Weight 467g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text General & Literary Fiction
ONIX Text General/trade
Dewey Code Not specified
Catalogue Code Not specified

Description of this Book

Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n weggooilam wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind? Di raaisel word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat die wit kind met die blou o by 'n bruin gesin in die Lange Kloof kry.

^ top

Awards, Reviews & Star Ratings

There are no reviews for this title.

^ top

Author's Bio

Dalene Matthee (gebore Scott) is op 13 Oktober 1938 op Riversdal gebore. Sy het in 1957 daar gematrikuleer, en aan 'n musiekskool op Oudtshoorn en by die Holy Cross Covent op Graaff-Reinet musiekopleiding ontvang. Voordat sy oornag roem verwerf het met haar eerste Bosroman, het Dalene tydskrifverhale geskryf en twee popul re romans gepubliseer: 'n Huis vir Nadia (1982) en Petronella van Aarde, Burgemeester (1983). Haar eerste boek was 'n kinderverhaal, Die twaalfuurstokkie (1970), en in 1982 het daar ook van haar 'n bundel kortverhale, Die Judasbok, verskyn. Kringe in 'n bos (1984), haar roman oor die uitwissing van olifante en die uitbuiting van houtkappers in die Knysna-bos, was 'n internasionale sukses. Nog drie Bos-boeke het gevolg: Fiela se kind (1985), Moerbeibos (1987) en Toorbos (2003). In 1993 het Brug van die esels verskyn en in 1995 Susters van Eva. Haar roman, Pieternella van die Kaap, het in Maart 2000 verskyn. Dalene Matthee se boeke is in sowat veertien tale vertaal, onder meer Frans, Duits, Spaans, Italiaans, Hebreeus en Yslands. Sy het die ATKV-prys vir goeie gewilde prosa vier keer verower, en in 1993 het sy in Z rich 'n Switserse literatuurprys ontvang vir haar lewenskragtige liter re werk en haar hartstogtelike belangstelling in natuurbeskerming . Dalene Matthee sterf op Sondag, 20 Februarie 2005 in Mosselbaai nadat sy vir hartversaking behandel is.

^ top