Wheelers Books
Toorkrag teen Middernag
 

Toorkrag teen Middernag (Trade Paperback / Paperback)

By Janse Van Vuuren, Ronel

  • RRP: $27.99
  • $27.99
  • In Stock US

VERRAAD.SAMESWERINGS.TOORKRAG.Amy ken net een leefwyse. Nou moet sy alles op die spel sit om dit wat kosbaar vir haar is te red. Kan hierdie eenvoudige plaasmeisie lewe in die kasteel oorleef? Kan sy 'n oorlog wat dreig om haar wereld af te brand keer? En wat van die geheimsinnig...e prinses van die Haselneut Woud en haar skelm kyke...? Nie gepraat van die prins van die Akasia Woud wat dalk betrokke is by die profesiee wat hul koninkryke beheer nie. Met geheime en raaisels wat die lewe wat sy so graag na wil terugkeer bedreig, kan sy haar gevoelens van die missie skei?Hoe ver sal sy gaan om haar geliefdes te beskerm?
Read more

ISBN 9780639947693
Released NZ 7 Aug 2019
Publisher Ronel Janse Van Vuuren
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Availability
Internationally sourced; ships 6-12 working days

Full details for this title

ISBN-13 9780639947693
Stock Available
Status Internationally sourced; ships 6-12 working days
Publisher Ronel Janse Van Vuuren
Imprint Ronel Janse Van Vuuren
Released 7 Aug 2019
Publication Country
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Janse Van Vuuren, Ronel
Category Fantasy & Magical Realism
Afrikaans
Number of Pages 130
Dimensions Width: 127mm
Height: 203mm
Spine: 7mm
Dewey Code Not specified
Weight 136g
Interest Age Children
Reading Age Children
NBS Text Children's Fiction
ONIX Text Children/juvenile

TOP