Wheelers Books

Huilboek

Huilboek
  

Huilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie w s die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En ... read full description below.

Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally

This title is firm sale. Please select carefully as returns are not accepted.

Quick Reference

ISBN 9780798174275
Barcode 9780798174275
Published 15 April 2016 by Human & Rosseau
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Hattingh, Ryk
Availability Internationally sourced; ships 6-12 working days

... view full title details below.

Buy Now

  • $55.99 Wheelers price
Add to Basket Add to Wishlist

Full details for this title

ISBN-13 9780798174275
ISBN-10 0798174277
Stock Available
Status Internationally sourced; ships 6-12 working days
Publisher Human & Rosseau
Imprint Human & Rosseau
Publication Date 15 April 2016
Publication Country
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Hattingh, Ryk
Category Modern Fiction
Family, Home & Self Help
Afrikaans
Number of Pages 160
Dimensions Width: 127mm
Height: 203mm
Spine: 9mm
Weight 181g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text General & Literary Fiction
ONIX Text General/trade
Dewey Code Not specified
Catalogue Code Not specified

Description of this Book

Huilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie w s die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op 'n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk ges het, Jy is mos die een met die hart. ? Huilboek is 'n kragtoer.

^ top

Awards, Reviews & Star Ratings

There are no reviews for this title.

^ top

Author's Bio

Ryk Hattingh maak in die jare tagtig en negentig naam as skrywer en dramaturg, en as joernalis by die destydse Vrye Weekblad en Die Suid-Afrikaan. In 1995 word hy aangestel as die redakteur van Loslyf, die eerste Afrikaanse prikkeltydskrif. Deesdae woon hy en sy gesin in Auckland, Nieu-Seeland, waar hy skoene repareer en sleutels dupliseer.

^ top