Wheelers Books
Kreefpiel
  

Kreefpiel (Trade Paperback / Paperback)

By Groep, Pen 15

  • RRP: $18.50
  • $13.82
  • Save $4.68
  • In Stock US

Kom stap saam met Sarel op 'n reis wat jy nie sommer gou sal vergeet nie. Hierdie is die eerste boek in die fiktiewe land van Groot Kannelonia. Sarel is 'n eenvoudige plaasjapie van Boudsand-Wes, maar sy lewe is op die punt om te verander in maniere wat hy nooit sou kon voorspel ...nie. Voordat hy homself 'n ware man kan noem is daar dinge wat hy gaan moet doen, dinge wat Ouma Lettie nooit sou toe gelaat het nie, al rus dit hoe swaar op sy gewete. Om 'n man te word is nie maklik nie, om deel te vorm met jouself en ander, om jouself te sien binne ander, om die lewens water te drink, dit verg baie van 'n man se lyf sowel 'n man se hart.Die verhaal is nie vir die wat nie 'n grap kan hanteer nie. Dit is ook baie eksplisiet en bevat baie geweld. As dit iets is wat vir jou klink asof jy sal belang stel kom lees gerus.
Read more

ISBN 9781071232637
Released NZ 1 Jun 2019
Publisher Independently Published
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Availability
Internationally sourced; ships 6-14 working days

Full details for this title

ISBN-13 9781071232637
Stock Available
Status Internationally sourced; ships 6-14 working days
Publisher Independently Published
Imprint Independently Published
Released 1 Jun 2019
Publication Country
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Groep, Pen 15
Category Erotic Fiction
Afrikaans
Number of Pages 62
Dimensions Width: 152mm
Height: 229mm
Spine: 3mm
Dewey Code Not specified
Weight 95g
Interest Age Adults / General
Reading Age Adults / General
NBS Text Erotic Fiction
ONIX Text General/trade

TOP