Wheelers Books

Grootwordjare

Grootwordjare
 

Ellisras... Bosveld... Waterberg... Die name kleef soos die Magolrivier se vloei om die wortels van sy oewerbome . Kort na die eerste W reldoorlog trek Flip Coetzee en Annie Steenekamp as kleuters saam met hul families hierdie wilde w reld binne om die beskawing oop te breek soos... read full description below.

Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally

Quick Reference

ISBN 9781091222588
Barcode 9781091222588
Published 28 March 2019 by Independently Published
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Coetzee, Thomas
Availability Internationally sourced; ships 6-12 working days

... view full title details below.

Buy Now

  • $43.99 Wheelers price
Add to Basket Add to Wishlist

Full details for this title

ISBN-13 9781091222588
ISBN-10 1091222584
Stock Available
Status Internationally sourced; ships 6-12 working days
Publisher Independently Published
Imprint Independently Published
Publication Date 28 March 2019
Publication Country
Format Trade Paperback/Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By Coetzee, Thomas
Category Modern Fiction
Afrikaans
Number of Pages 464
Dimensions Width: 152mm
Height: 229mm
Spine: 24mm
Weight 617g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text General & Literary Fiction
ONIX Text General/trade
Dewey Code Not specified
Catalogue Code 992104

Description of this Book

Ellisras... Bosveld... Waterberg... Die name kleef soos die Magolrivier se vloei om die wortels van sy oewerbome . Kort na die eerste W reldoorlog trek Flip Coetzee en Annie Steenekamp as kleuters saam met hul families hierdie wilde w reld binne om die beskawing oop te breek soos ryp veldvrugte.Swaarkry en vreugde loop hand aan hand: malaria, perdesiekte, hartwater... met 'n bitterhoutjie en 'n trae boorgat moes die diere aan die lewe gehou word.Daar was egter die vreugde van 'n wye bosw reld waar daar met vee getrek kon word, jagtogte, ideale, 'n eie stukkie grond langs die Magol waar hul 5 kinders kon opgroei saam met die Sentrale skool op Ellisras wat die klein plaasskooltjies verenig het. Hierdie is 'n nostalgiese verhaal, maar deurspek met humor eie aan die Bosveld... 'n gewonde bobbejaan wys sy vinger Boontoe, Stefaans se Studebaker spoed onbeheerbaar sonder remme teen Sandrivierspoort se nek af, die seuns dramatiseer die Wolraad Woltemade epos met 'n onwillige donkie in die rivier; selfs die Bybelse verhaal van die deurtog deur die Jordaan word op unieke wyse deur 'n onderwyser aan groot-oog kinders beskryf, dieselfde jonges wat met 'n tuisgeboude trekkertjie 'n wedren teen 'n Volkswagen kewer aandurf.Met die lees van hierdie boek vee jy nog trane af terwyl jy weer skaterlag oor die volgende staaltjie. Die skrywer het dit reggekry om 'n unieke balans tussen historiese feite en komiese insidente aan die leser oor te dra. Ongeag waar in Suid Afrika jy grootgeword het, hier is 'n storie wat jy sal herken.

^ top

Awards, Reviews & Star Ratings

There are no reviews for this title.

^ top

Author's Bio

There is no author biography for this title.

^ top