Wheelers Books
Goeiemore, mnr. Mandela: 'n Jong vrou, 'n president, 'n lewensveranderende vriendskap

Goeiemore, mnr. Mandela: 'n Jong vrou, 'n president, 'n lewensveranderende vriendskap (Paperback)

By la Grange, Zelda

Zelda la Grange het grootgeword as 'n ondersteuner van die reels wat wit en swart skei. En tog sou sy Nelson Mandela se naaste vertroueling word, en liefde en respek ontwikkel vir hierdie man wat aan haar as 'n vyand voorgehou is. Goeiemore, mnr. Mandela vertel die uitsonderlike ...verhaal van hoe 'n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van 'n verskrikte tikster in haar vroee twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy 'Khulu' noem. Oupa. Zelda bring hier hulde aan Nelson Mandela soos sy hom geken het: Leermeester van wie sy haar belangrikste lewenslesse ontvang het. 'n Man wat nie die verlede oor sy hede sou laat heers nie. 'n Man vol respek en vergifnis teenoor almal, maar wat ook openhartig, reguit en 'n terggees kon wees. Terwyl hy sy land vernuwe het, het hy Zelda ook uit 'n geslote wereld van vrees en wantroue bevry en betekenis aan haar lewe verleen. Hierdie boek wentel om liefde en tweede kanse. Dit sal jou lewe raak en jou laat glo elkeen van ons, ongeag wie ons is en wat ons gedoen het, het die mag om te verander.
Read more

ISBN 9781770229686
Released NZ 31 Jul 2015
Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
Format Paperback
Language Afrikaans
Availability
Not currently available

Full details for this title

ISBN-13 9781770229686
Stock Out of stock
Status Not currently available
Publisher Struik Publishers (Pty) Ltd
Imprint Zebra Press
Released 31 Jul 2015
Publication Country South Africa South Africa
Format Paperback
Language Afrikaans
Author(s) By la Grange, Zelda
Category Biography & Autobiography: General
Political Leaders & Leadership
Afrikaans
Number of Pages 368
Dimensions Width: 129mm
Height: 198mm
Spine: 15mm
Dewey Code Not specified
Weight 375g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text Autobiography: General
ONIX Text General/trade

TOP