Wheelers Books
Moenie stres nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners
 

Moenie stres nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners (Paperback)

Edited by Knott-Craig, Alan

  • RRP: $25.99
  • $25.99
  • In Stock US

Onthou jy toe Suid-Afrika in 2008 beurtkrag gehad het? Onthou jy die stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth? ? E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan ? lewe in Suid-Afrika het soos blits versprei en reaksies van duisend...e Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgele het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die wereldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons se: Moenie stres nie.
Read more

ISBN 9781920434878
Released NZ 29 Apr 2014
Publisher Bookstorm
Format Paperback
Language Afrikaans
Availability
Internationally sourced; ships 6-12 working days

Full details for this title

ISBN-13 9781920434878
Stock Available
Status Internationally sourced; ships 6-12 working days
Publisher Bookstorm
Imprint Bookstorm
Released 29 Apr 2014
Publication Country South Africa South Africa
Format Paperback
Language Afrikaans
Author(s) Edited by Knott-Craig, Alan
Category Social Issues
Afrikaans
Number of Pages 112
Dimensions Width: 130mm
Height: 193mm
Spine: 9mm
Dewey Code 323.042
Weight 120g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text Social Issues, Services & Welfare
ONIX Text General/trade

TOP