Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Category
          Publication Country
            Latest Additions
            Language
              Price
              -

              Books by J. L. Du Toit

              Stock Availability: Sort by: View:

              Total 1 jump to: go
              'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
                

              'n Nuwe Trek: Terug na u God: Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte (Trade Paperback / Paperback)

              By Du Toit, J. L.; du Toit, L.

              • RRP: $24.99
              • $19.71
              • Save $5.28
              • In Stock US

              Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte- oorkondes : (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in die...selfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word.
              Read more

              ISBN 9781291664553
              Released NZ 9 Dec 2013
              Publisher Lulu.com
              Interest Age General Audience
              Language (Afrikaans)
              Availability
              Internationally sourced; ships 6-14 working days
              View details for this title
              Total 1 jump to: go