Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Category
          Publication Country
            Latest Additions
            Language
              Price
              -

              Books by Thomas Coetzee

              Stock Availability: Sort by: View:

              Total 1 jump to: go
              Grootwordjare
               

              Grootwordjare (Trade Paperback / Paperback)

              By Coetzee, Thomas

              • RRP: $43.99
              • $43.99
              • In Stock US

              Ellisras... Bosveld... Waterberg... Die name kleef soos die Magolrivier se vloei om die wortels van sy oewerbome . Kort na die eerste W reldoorlog trek Flip Coetzee en Annie Steenekamp as kleuters saam met hul families hierdie wilde w reld binne om die beskawing oop te breek soos... ryp veldvrugte.Swaarkry en vreugde loop hand aan hand: malaria, perdesiekte, hartwater... met 'n bitterhoutjie en 'n trae boorgat moes die diere aan die lewe gehou word.Daar was egter die vreugde van 'n wye bosw reld waar daar met vee getrek kon word, jagtogte, ideale, 'n eie stukkie grond langs die Magol waar hul 5 kinders kon opgroei saam met die Sentrale skool op Ellisras wat die klein plaasskooltjies verenig het. Hierdie is 'n nostalgiese verhaal, maar deurspek met humor eie aan die Bosveld... 'n gewonde bobbejaan wys sy vinger Boontoe, Stefaans se Studebaker spoed onbeheerbaar sonder remme teen Sandrivierspoort se nek af, die seuns dramatiseer die Wolraad Woltemade epos met 'n onwillige donkie in die rivier; selfs die Bybelse verhaal van die deurtog deur die Jordaan word op unieke wyse deur 'n onderwyser aan groot-oog kinders beskryf, dieselfde jonges wat met 'n tuisgeboude trekkertjie 'n wedren teen 'n Volkswagen kewer aandurf.Met die lees van hierdie boek vee jy nog trane af terwyl jy weer skaterlag oor die volgende staaltjie. Die skrywer het dit reggekry om 'n unieke balans tussen historiese feite en komiese insidente aan die leser oor te dra. Ongeag waar in Suid Afrika jy grootgeword het, hier is 'n storie wat jy sal herken.
              Read more

              ISBN 9781091222588
              Released NZ 28 Mar 2019
              Publisher Independently Published
              Interest Age General Audience
              Language (Afrikaans)
              Availability
              Internationally sourced; ships 6-12 working days
              View details for this title
              Total 1 jump to: go