Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Category
          Publication Country
            Latest Additions
            Language
              Price
              -

              Books by Frans Botes

              Stock Availability: Sort by: View:

              Total 1 jump to: go
              Klippekou
               

              Klippekou (Trade Paperback / Paperback)

              By Botes, Frans

              • RRP: $27.99
              • $27.99
              • In Stock US

              Die skrywer is 'n voormalige kolonel van die ou SA Weermag se dae. Agv swak gesondheid moes hy die SAW verlaat in 1990, kort voordat hy 'n pos in die buiteland sou aanvaar.Frans is tydens 2009 oorlede.In November 2004 beleef hy 'n ernstige terugslag, tot so 'n mate dat 'n sekere ...spesialis in Engeland hom slegs een jaar gee om te bly lewe.Hierdie is 'n versameling van nuusbriewe en stories wat die skrywer vir een jaar deel met sy vriende, kollegas en familie wat hom en sy gesin in moeilike tye getrou bystaan. Die leser sal soms ervaar hoe die skrywer stoei met homself, sy siekte, sy desperaatheid, vrese en sy omstandighede, maar telkens kom hy opnuut tot die besef dat sy heil slegs in God te vinde is. Die een oomblik gaan dit fisies met hom baie goed, net om dan weer die volgende oomblik in die hospitaal te beland. Sy gesondheid ry die hele tyd wipplank, so ook sy gemoed.Hierdie verhaal is nie om aan ander Christene voor te skryf hoe om te leef nie. Dit is slegs die klankbord van 'n soldaat wat sy lewe voluit gelewe het en nou in moeilike tye klippe gekou het om te oorleef. Dit is sy getuienis.
              Read more

              ISBN 9781092764605
              Released NZ 4 Apr 2019
              Publisher Independently Published
              Interest Age General Audience
              Language (Afrikaans)
              Availability
              Internationally sourced; ships 6-12 working days
              View details for this title
              Total 1 jump to: go