Stock Availability: |
Sort by: |
View: |
On-hand, Local, International
|
|
|
|
|
|
'Oom Vossie Vertel . . .' Kinderboekreeks Rooster verloor sy kraai 'n Aangrypende storie van getroue ou Rooster, spoghaan van Rusplaas, wat skielik nie meer kan kraai nie. Dit veroorsaak probleme vir al die plaasbewoners. Boer het geen ander keuse as om Rooster dorp toe te stuur ...na Tannie Anita toe nie. By Tant Lette van die buurplaas, koop hy vir Naas, die jong windbolhaan, wat Rooster se skoene moet volstaan op Rusplaas. 'n Taak waarin Saar, die hoofhen, Naas in moet skool. 'n Lekkerlees storie vir die jongspan, maar die ouergarde sal ook daarmee kan identifiseer. Read more
|
|
Kerneelsie droom groot is die tweede titel in 'Oom Vossie Vertel ...' Kinderboekreeks.Kerneelsie droom van sy geboorte af oor tye lank gelede toe varke vry in lusernlande geleef het. Van die ingehokte varkielewe binne groot geboue hou hy net mooi niks nie!Lees hoe Kerneelsie se d...room bewaarheid word Read more
|
|
|
|
|
|
By Lobo, Joey
|
- RRP: $43.99
- $30.78
- Save $13.21
- No availability locally
|
|
|
Die 1838-Gelofte-bewoording algemeen in gebruik is 'n samestelling uit drie Gelofte- oorkondes : (1) Die Kommandantsverslag in die (tweetalige) Kaapse Koerant De Zuid-Afrikaan gepubliseer kort na die Bloedrivier-veldslag; (2) Die Kommandojoernaal binne enkele maande na (1) in die...selfde koerant afgedruk; en (3) Cilliers se sterfbedherinnerings meer as 30 jaar later deur Hofstede gepubliseer. ('n Cilliers-brief met soortgelyke inhoud het ook gedeeltelik behoue gebly.) Vir die heel eerste keer word al die Gelofte-oertekste in oorspronklike weergawe, noukeurig en volledig in 'n enkele bundel weergegee, saam met al die redaksionele kommentaar wat in De Zuid-Afrikaan daaromheen verskyn het. Na elkeen van die transkripsies word 'n skandering uit die vroegste-behoue uitgawes van die oorkondes gegee, naamlik van daardie paragrawe wat die Gelofte-bewoording bevat. Die bundel sluit af met aantekeninge waarin die Gelofte-bronne met mekaar en met die gangbare weergawe vergelyk word. Read more
|
|
|
|
|
|
|