Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Publication Country
          Latest Additions
          Language
            Price
            -

            Afrikaans

            Stock Availability: Sort by: View:

            Total 13 jump to: go ‹ previous12next ›
            Lesbiese Liefde: Die Liefhebbers
             

            Lesbiese Liefde: Die Liefhebbers (Trade Paperback / Paperback)

            By Gonzalez Gallego, Nelson Hernan

            • OUR PRICE $68.99

            Lesbiese liefde vertel die verhaal van twee skoolmeisies wat tydens 'n skooljaar-reis kop oor hakke in die liefde val. Carolina is die dogter van baie ryk ouers, terwyl haar metgesel Juliet tot die middelklas behoort. Albei moet professionele persone van medisyne wees. Hulle ouer ...

            ISBN 9781091599260
            Published 26 March 2019 by Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Huilboek
              

            Huilboek (Trade Paperback / Paperback)

            By Hattingh, Ryk

            • OUR PRICE $55.99

            Huilboek is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie w s die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En ...

            ISBN 9780798174275
            Published 15 April 2016 by Human & Rosseau
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Grootwordjare
             

            Grootwordjare (Trade Paperback / Paperback)

            By Coetzee, Thomas

            • OUR PRICE $52.50

            Ellisras... Bosveld... Waterberg... Die name kleef soos die Magolrivier se vloei om die wortels van sy oewerbome . Kort na die eerste W reldoorlog trek Flip Coetzee en Annie Steenekamp as kleuters saam met hul families hierdie wilde w reld binne om die beskawing oop te breek soos ...

            ISBN 9781091222588
            Published 28 March 2019 by Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Kama Sutra: Vertaalde Weergawe in Afrikaans
             

            Kama Sutra: Vertaalde Weergawe in Afrikaans (Trade Paperback / Paperback)

            Translated by Akshay, Tech; By Vatsayayana, Indian

            • OUR PRICE $22.50

            Kama Sutra is an ancient Indian Hindu text written by Vatsyayana. It is widely considered to be the standard work on human sexual behavior in Sanskrit literature. A portion of the work consists of practical advice on sexual intercourse. It is largely in prose, with many inserted ...

            ISBN 9781795564861
            Published 31 January 2019 by Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Uiterste Alfadoku
             

            Uiterste Alfadoku (Trade Paperback / Paperback)

            By Smith, Aletta M.

            • OUR PRICE $37.99

            Al die raaisels in hierdie boek is geskep deur Aletta M Smith en uitgel deur Mega Puzzle Mag. Ons streef daarna om u te voorsien van 'n opwindende en goed gemaakte boek, sonder foute en vol vermaak wat u ure lank besig sal hou. Ons is daarop gemik om 'n raaisel te skep vir elke p ...

            ISBN 9781092570480
            Published 3 April 2019 by Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Strydgedigte: Met Tekeninge Van Mario Mei ner
             

            Strydgedigte: Met Tekeninge Van Mario Mei ner (Trade Paperback / Paperback)

            Illustrated by Meiner, Mario; By Cohen, Peter

            • OUR PRICE $33.50

            Hierdie digbundel behels 'n reeks van 50 epiese gedigte wat as 'n kulturele monument ter ere van die Boere-Afrikanervolk verstaan word. Neergeskryf in 'n welluidende volkse verhaaltrant getuig hulle van daardie gedagtes wat nog steeds in ons harte brand: ons volk se innigste vryh ...

            ISBN 9781797040660
            Published 5 March 2019 by Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Stiltetyd
             

            Stiltetyd (Trade Paperback / Paperback)

            By van der Vyver, Marita

            • OUR PRICE $57.99

            Die Kapenaars Hester Human en haar argitekman, Andre, het besluit om 'n verwaarloosde huis op 'n plattelandse dorp in Frankryk te koop en te restoureer as 'n vakansiehuis. 'n Jaar in Provence sal hulle en hul twee kinders, Manon en Emile, net goed doen. Maar

            ISBN 9781485310129
            Published 1 March 2019 by Protea Boekhuis
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 4-8 weeks – Internationally Sourced (on backorder)
            View details for this title
            Kaskenades Van Die Agtermekaar K rels En Die Koeksisters: Slaplag Staaltjies Uit Die Gay Sewentigerjare
             

            Kaskenades Van Die Agtermekaar K rels En Die Koeksisters: Slaplag Staaltjies Uit Die Gay Sewentigerjare (Trade Paperback / Paperback)

            By Rayfield, Sheree; Uys, Pieter

            • OUR PRICE $15.50

            Drie grepe uit Johannesburg en Pretoria se ondergrondse naglewe in die Sewentigerjare. Drie boeiende stories uit die destydse gay klubkultuur wat op ware gebeurtenisse gegrond is. Drie staaltjies wat jou na jou asem sal laat snak as jy lees oor wat kleurvolle karakters soos Ailsa ...

            ISBN 9781091701762
            Published 27 March 2019 by Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Naby Aan God: it Is All about Intimacy with Jesus and His Dad
             

            Naby Aan God: it Is All about Intimacy with Jesus and His Dad (Trade Paperback / Paperback)

            By Viljoen, Hennie

            • OUR PRICE $24.99

            Please refer to the description of the Kindle Edition of Naby aan God

            ISBN 9781091226388
            Published 22 March 2019 by Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Dis Koue Kos, Skat
              

            Dis Koue Kos, Skat (Trade Paperback / Paperback)

            By Vyver, Marita Van Der

            • OUR PRICE $75.99

            Dis koue kos, skat is 'n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming; dit is slim, genuanseerd en gesofistikeerd. Dit skitter n ontplof, skok n verkwik, soos net die vurigste verhoudings kan.

            ISBN 9780624080336
            Published 10 May 2012 by NB Publishers, DIV of Media 24
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Usually ships 6-12 working days – Title is in stock with supplier internationally
            View details for this title
            Total 13 jump to: go ‹ previous12next ›