Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Publication Country
          Latest Additions
          Language
            Price
            -

            Afrikaans

            Stock Availability: Sort by: View:

            Total 23 jump to: go ‹ previous123next ›
            EK IS SOCKS I AM SOCKS (Afrikaans)
             

            EK IS SOCKS I AM SOCKS (Afrikaans) (Trade Paperback / Paperback)

            By Smith, Jeff and Mary

            • RRP: $19.50
            • $19.50
            • In Stock US

            Dit is 'n verhaal van die geboorte van 'n kat tot vandag toe vanuit die kat se perspektief. Kom geniet die dag saam met sokkies

            ISBN 9781708739591
            Released NZ 15 Nov 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale
             

            Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale (Trade Paperback / Paperback)

            By Kwarts Publishers

            • RRP: $27.99
            • $27.99
            • In Stock US

            Hierdie kortverhaalbundel, Die Mooie Jan en ander Afrikaanse kortverhale, beloof om n unieke leeservaring te wees! Dit is die resultaat van 'n skryfgeleentheid wat geloots is om aan aspirantskrywers die kans te gee om die vreugde van publikasie te ervaar asook om n bydrae te lewe...r tot die bevordering en behoud van ons geliefde Afrikaans.Die tema was oop en skrywers kon enige genre instuur, mits dit fiksie is en in Afrikaans geskryf is. Soos dit maar altyd gaan met die kies van kortverhale deur verskillende skrywers met verskillende skryfstyle, was die keuringsproses geen maklike taak nie. Die standaard was hoog, maar die samestellers, Anita Stander en Anine Vorster, glo dat die eindproduk n kleurvolle mengsel is wat iets vir almal se smaak bied. Die bundel bestaan uit 29 kortverhale. Daar is misdaadverhale met 'n kinkel in die kabel; liefdesverhale wat jou hartsnare sal raak; humoristiese stories wat jou sal laat skaterlag oor die pittige manier waarop dit geskryf is. Dan is daar ook die nostalgiese vertellings wat jou sal neem na pragtige plekke en laat verlang na mense wat jy nie ken nie.Bydraende skrywers: Hendie Grobbelaar; Alwine Foelscher; Adri Vlok; Martha Scheckle; Louis Lategan; Sanchen Lambrecht; Juanita Fourie; Christo Meyer; Aletia Ollewagen; Danie Markgraaff; Sue Eksteen; Heidi Heese de Beer; Estie Wentzel; Herman Beukes; Yolanda Faye Holden; Bets Koen; Linda J. Dunhin; Bedelia Paulsen; Helena L. Greyling; Zyrilde Potgieter; Chantel Venter; Madeleen Theron; Delanie Flanegan; Dieter Lochner; Evanthe Schurink; Elizabeth Hentschel; Ammie Pringle; Betsy Stoltz; Evert Louw
            Read more

            ISBN 9781776056187
            Released NZ 25 Oct 2019
            Publisher Kwarts Publishers
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            My Japannese Prinses
             

            My Japannese Prinses (Trade Paperback / Paperback)

            By Koga, Tomoko; Ewing Jr, David

            • RRP: $27.99
            • $27.99
            • In Stock US

            Terrorist! Mense het gegil toe ek die kamer binnestap. Ek het rondgekyk en baie mense daar gesien wat in hegtenis geneem is. 'N Skrikwekkende en lelike man het direk na my aangesig gekom en gese DIE ENIGSTE GOEIE TERRORIST IS' N DOOD TERRORIST! Toe ek hierdie woorde hoor, val ek ...inmekaar op die vloer. Dit is die verhaal van 'n jong Japannese meisie wat in Europa reis en studeer. In Rusland ontmoet sy per ongeluk mense wat gekoppel is aan dwelms en wapensmokkelary en internasionale terrorisme. Sy reis dan in Europa en reis na Engeland en raak verlief op 'n Engelse heer, net om te ontdek dat hy ook op een of ander manier gekoppel is aan internasionale terroriste in Rusland. Sy begin gou bekommerd wees en dink dat miskien - ELKEEN 'N TERRORIST IS?
            Read more

            ISBN 9781706261995
            Released NZ 7 Nov 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Van Lig na Donker: Vat Alles Gee Niks
             

            Van Lig na Donker: Vat Alles Gee Niks (Trade Paperback / Paperback)

            Introduction by Burger, Antoinette; By Burger, Christo-Louw

            • RRP: $22.50
            • $22.50
            • In Stock US

            James Heever is vasgevang in 'n web van dwelmverslawing en 'n stryd om meer geld in die hande te kry. Saam met sy beste vriend beplan hulle om 'n klant by 'n gimnasium te beroof - en die gevolge is ver meer verreikend as wat hulle in hulle wildste drome kon voorsien het. Hy ontmo...et ook toevallig vir Walter, die ou Zimbabwier wat sy lewe uiteindelik red.Die Nigerier Barry, en sy neef Olu, smous met dwelms wat hulle van 'n dwelmbaas verkry wat sy voorraad van die buiteland af verkry. 'n Polisie-klopjag ry egter hulle planne in die wiele, en hulle word ook betrek deur die roof in die gimnasium. Ace Princeton is betrokke by die dwelmnetwerk, en sy skootrekenaar met inligting wat die hele dwelmnetwerk kan omvergooi word by die gimnasium gesteel met lewensgevaarlike gevolge wat die einde van sy lewe op 'n wreedaardige wyse kan beeindig indien hy nie die skootrekenaar kan opspoor nie.Die dwelmbaas, Wang, het geen gewetenswroegings teenoor enigeen wat hom teenkom nie, en het boonop die polisie-kommissaris in sy sak. Saam is hulle desperaat om van watter metodes ookal gebruik te maak om die skootrekenaar met die lewensbelangrike inligting in die hande te kry, voor dit hulle vernietig, en Wang is vasbeslote om van watter desperate metodes ookal gebruik te maak om die skootrekenaar met die inligting in die hande te kry, al moet hy hewig finansieel daaronder ly.
            Read more

            ISBN 9781707886999
            Released NZ 18 Nov 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Series Van Lig Na Donker
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Pragtige Klein Ster
             

            Pragtige Klein Ster (Hardback)

            By Nnaekpe, Sylva

            • RRP: $62.99
            • $62.99
            • In Stock US

            Die geboorte van ivry ushers in geluk, vreugde, en lag.Dit is ' n pragtige sig om te getuig; sy is pragtig in alle opsigte. Soos ivry groei, is sy vol liefde en deernis. ' n gratis gees wat wil leer oor die wereld en nuwe dinge verken. Ivry glo dat kinders met hul unieke kenmerke... kan n verskil maak. Afgelewer in afrikaans, hierdie kragtige foto boek stuur' n positiewe en uplifting boodskap aan alle kinders wat jy kan maak ' n verskil waar jy ook al is, in wat jy glo, ongeag jou vel kleur.
            Read more

            ISBN 9781951792022
            Released NZ 2 Nov 2019
            Publisher Silsnorra Publishing
            Interest Age Children
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Oorweeg die koste: Afrikaans
             

            Oorweeg die koste: Afrikaans (Trade Paperback / Paperback)

            By Corns, Isaac Newton

            • RRP: $19.50
            • $19.50
            • In Stock US

            Wat kos dit om Christus te volg?Het u die koste oorweeg?Voordat u besluit om Christus te volg, moet u oorweeg wat dit u sal kos.

            ISBN 9781704475974
            Released NZ 1 Nov 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Ek Onthou: Boek 1
             

            Ek Onthou: Boek 1 (Trade Paperback / Paperback)

            By Nieuwoudt, Andri

            • RRP: $54.99
            • $54.99
            • In Stock US

            'n Outobiografiese onthou / memoir van 'n boorling van Alexanderbaai, Namakwaland waar u sy lewensreise gaan volg van geboorte, as kind, tiener, jong man, die student, as jong getrouded gesinsman, werks- en lewenservaring.Die reis deur sy lewe word jou reis deur jou lewe.lewenser...ving is die invloed wat mense en omstandighede het, wat lei tot ontwikkeling en groei as mens: hier uitgebeeld in 'n humorisitiese sketsverhaal.Herkenbaar en identifiseerbaar vir die boorlinge van Namakwaland en omstreke, maar tog op 'n interessante wyse so geskets om die leser buite die Namakwalandse grense in te trek en deel te maak om sy eie lewensverloop ewe herkenbaar te maak.En ek glo, elke leser, stof to nadenke sal gee.Helena Crafford
            Read more

            ISBN 9781695410183
            Released NZ 25 Sep 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            BABADADA, Afrikaans - Persian Dari (in arabic script), geillustreerde woordeboek - visual dictionary (in arabic script)
              

            BABADADA, Afrikaans - Persian Dari (in arabic script), geillustreerde woordeboek - visual dictionary (in arabic script) (Trade Paperback / Paperback)

            By Gmbh, Babadada

            • RRP: $82.50
            • $82.50
            • In Stock US

            BABADADA dictionaries are visual language education: Simple learning takes center stage. In a BABADADA dictionary images and language merge into a unit that is easy to learn and remember. The goal is to learn the basics of a language much faster and with more fun than possible wi...th a complicated text dictionary. This book is based on the very successful online picture dictionary BABADADA.COM, which offers easy language entry for countless language combinations - Used by thousands of people and approved by well-known institutions. The languages used in this book are also called as follows: Persisch Dari, perski Dari
            Read more

            ISBN 9783749857517
            Released NZ 21 Oct 2019
            Publisher Babadada
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            الجريء
             

            الجريء (Trade Paperback / Paperback)

            By منصور, دوان

            • RRP: $274.50
            • $274.50
            • In Stock US
            ISBN 9781702505734
            Released NZ 25 Oct 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            HOE DOEN GOD SIEN DIE KERK Of die individu: Afrikaans
             

            HOE DOEN GOD SIEN DIE KERK Of die individu: Afrikaans (Trade Paperback / Paperback)

            By Corns, Isaac Newton

            • RRP: $19.50
            • $19.50
            • In Stock US

            Dit is hoe God die kerk sien en hoe hy elkeen van ons sien.God sien dat Christus 'n oorwinnende lewe in ons lei.Hy sien die krag van Christus in ons en nie ons swakheid nie.Mag God u seen as u Sy woord bestudeer.

            ISBN 9781707613397
            Released NZ 11 Nov 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-12 working days
            View details for this title
            Total 23 jump to: go ‹ previous123next ›