Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Publication Country
          Latest Additions
          Language
            Price
            -

            Afrikaans

            Stock Availability: Sort by: View:

            Total 3 jump to: go
            Platanna
              

            Platanna (Trade Paperback / Paperback)

            By Mans, Zelda

            • RRP: $43.99
            • $29.97
            • Save $14.02
            • In Stock US

            Anna Vorster is n Tale-student. Haar gunsteling tydverdryf is om boeke oor die mense om haar te skryf, onder n skuilnaam natuurlik. Die held in al haar boeke, is in realiteit die Blues ou, Adriaan Booyens in haar Afrikaansklas. Die dosente kyk haar mis en selfs, Adriaan kyk haar ...mis. Anna weet dat haar wereld gaan verander toe haar uitgewer aankondig dat haar ware identiteit onthul gaan word omdat sy n skryfkompetisie gewen het. Anna kry n makeover, maar toe stel die Blues ou nog minder in haar belang. Sy begin die issues in haar lewe face terwyl sy haarself met n Platanna vergelyk. Daar is mos n rede hoekom sy na n padda vernoem is. Deur haar laaste jaar ontdek sy dat daar n platanna in elkeen van ons is en dat die lewe is wat mens daarvan maak.
            Read more

            ISBN 9781387317783
            Released NZ 25 Oct 2017
            Publisher Lulu.com
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Sprankel Dief
             

            Sprankel Dief (Trade Paperback / Paperback)

            By Blaeser, Eleen

            • RRP: $33.50
            • $25.49
            • Save $8.01
            • In Stock US

            Dit is die ware verhaal van Anne, die intelligente sonkind, wie onwetend in die liefdesweb van 'n manipuleerder vasgevang word en haar stryd om staande te bly, sonder om haarself of haar kind te verloor. Dis die skokkende verhaal van jou ma, jou dogter of dalk nog jou ouma

            ISBN 9781519084149
            Released NZ 6 Dec 2016
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Moord Oord
             

            Moord Oord (Trade Paperback / Paperback)

            By Swart, Juanita

            • RRP: $27.99
            • $21.26
            • Save $6.73
            • In Stock US

            Simone Barnard word gekeur om by die welbekende Maison de Beaute te gaan studeer. Vir haar is dit 'n welkome uitkoms van haar ouerhuis en sy pak die jaar aan met vooruitsigte van vryheid, deels om haar eie mens te word, maar ook om haar droom te verwesenlik om mense mooi te maak.... Sy ontmoet vir Andrea, Una, Logan en Heinrich en 'n vriendskapsband begin tussen hulle vorm. Die eienaars, Lana en Valentin asook die mentors by Die Oord (Dr Heleen van Dalen, Johannes Riekert, Ishita Kapoor en Kuma Minami) speel 'n rol in die vorming van die studente asook die werkers by Die Oord. Dit is egter na die twee weke induksie program wat dinge lelik begin skeef loop met die ontdekking van 'n lyk en dan.... dan word mense een vir een vermoor by Maison de Beaute......
            Read more

            ISBN 9781370339136
            Released NZ 28 May 2018
            Publisher Smashwords
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Total 3 jump to: go