Wheelers Books
Refine By
Publication Date
Fiction / Non-Fiction
    Age
      Format
        Extended Format
        Show Large Print:
        Publication Country
          Latest Additions
          Language
            Price
            -

            Afrikaans

            Stock Availability: Sort by: View:

            Total 7 jump to: go
            Die Kinders Grim en die Verskiete Ster
             

            Die Kinders Grim en die Verskiete Ster (Trade Paperback / Paperback)

            By Van Zyl, Jm

            • RRP: $52.50
            • $52.50
            • In Stock US

            Bella hou aan soek vir antwoorde op al haar vrae, maar ontmoet 'n verskriklike vyand wat nie sal stop tot hy gekry het wat hy soek nie.

            ISBN 9781075412158
            Released NZ 21 Jun 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Series Die Kinders Grim
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Victoria Fantasie
             

            Victoria Fantasie (Trade Paperback / Paperback)

            By Labady, Sabine

            • RRP: $19.50
            • $19.50
            • In Stock US

            fiksieverhaal oor'n wit vrou en nie-fiksie van Amerika en Haiti

            ISBN 9781072389019
            Released NZ 5 Jun 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age Children
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Bloedspoor
             

            Bloedspoor (Trade Paperback / Paperback)

            By Beukes, Herman

            • RRP: $36.50
            • $36.50
            • In Stock US

            Die water skaarste in die Kaap raak al erger. Twee entrepeneurs, Markus Rheeder en Bethany Clarke, kry dit reg om die onmoontlike te doen; hulle eie water te vervaardig. Donker magte is egter aan die werk agter die skerms om hulle idee te steel vir finansiele gewin.Hulle roep die... hulp in van Ming Li, n goeie vriend en ervare Ninja vegter, wat hulle bystaan in hulle stryd om uit die hande van die vyand te bly. n Vyand wat nie sal skroom om moord te pleeg om te kry wat hulle wil he nie. Desperaat om aan die lewe te bly, spook hulle om die persone agter die komplot te ontmasker. In hulle pogings krap hulle n nes oop van korrupsie en omkopery wat tot hoog in die regering strek.Gaan hulle betyds agter die kap van die byl kom of is hulle gedoem om uitgewis te word? Sal Ming Li opgewasse wees om die oormag te keer wat dreig om hulle te verswelg?
            Read more

            ISBN 9781776056262
            Released NZ 3 Jun 2019
            Publisher Kwarts Publishers
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Put van Drome (Afrikaanse uitgawe)
              

            Put van Drome (Afrikaanse uitgawe) (Trade Paperback / Paperback)

            By Erishkigal, Anna

            • RRP: $21.50
            • $21.50
            • In Stock US

            Al wat Rosie Xalbadore wil h is 'n werk vir die somer. Om emosioneel betrokke te raak by Adam Bristow sou 'n groot fout wees omdat sy mal eks-vrou aanhou om op te daag en haar dogtertjie as 'n wapen. Dinge lyk hopeloos totdat 'n vreesaanjaende nuwe spook ruiter--'n man op 'n geve...rfde hings--in Rosie se drome verskyn.
            Read more

            ISBN 9781949763232
            Released NZ 6 Jun 2019
            Publisher Seraphim Press
            Interest Age General Audience
            Series Die Veiling Trilogie: 'n Hedendaagse Jane Eyre
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Kreefpiel
              

            Kreefpiel (Trade Paperback / Paperback)

            By Groep, Pen 15

            • RRP: $18.50
            • $18.50
            • In Stock US

            Kom stap saam met Sarel op 'n reis wat jy nie sommer gou sal vergeet nie. Hierdie is die eerste boek in die fiktiewe land van Groot Kannelonia. Sarel is 'n eenvoudige plaasjapie van Boudsand-Wes, maar sy lewe is op die punt om te verander in maniere wat hy nooit sou kon voorspel ...nie. Voordat hy homself 'n ware man kan noem is daar dinge wat hy gaan moet doen, dinge wat Ouma Lettie nooit sou toe gelaat het nie, al rus dit hoe swaar op sy gewete. Om 'n man te word is nie maklik nie, om deel te vorm met jouself en ander, om jouself te sien binne ander, om die lewens water te drink, dit verg baie van 'n man se lyf sowel 'n man se hart.Die verhaal is nie vir die wat nie 'n grap kan hanteer nie. Dit is ook baie eksplisiet en bevat baie geweld. As dit iets is wat vir jou klink asof jy sal belang stel kom lees gerus.
            Read more

            ISBN 9781071232637
            Released NZ 1 Jun 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age Adults / General
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Bly Kalm En Gaan Voort: - Lee bladsyjoernaal - met geen lyne nie - (dagboek, notaboek)
             

            Bly Kalm En Gaan Voort: - Lee bladsyjoernaal - met geen lyne nie - (dagboek, notaboek) (Trade Paperback / Paperback)

            By Breadon, Mark

            • RRP: $22.50
            • $22.50
            • In Stock US

            Die le ongelyste tydskrif is gebaseer op 'n Britse motiverende WWII-plakkaat en maak 'n goeie geskenk vir alle geleenthede.Blaar besonderhede:6 (15.24cm) x 9 (22.86) leeg ongelyste tydskrif.Matte afwerking.150 bladsye.Swart-wit Binne Met Roompapier.

            ISBN 9781072615712
            Released NZ 7 Jun 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Series Keep Calm
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            ወይመስል፡ ውእቱ፡ አርዌ፡ ነምረ፡፡
             

            ወይመስል፡ ውእቱ፡ አርዌ፡ ነምረ፡፡ (Trade Paperback / Paperback)

            By ,

            • RRP: $68.99
            • $68.99
            • In Stock US
            ISBN 9781072465232
            Released NZ 6 Jun 2019
            Publisher Independently Published
            Interest Age General Audience
            Language (Afrikaans)
            Availability
            Internationally sourced; ships 6-14 working days
            View details for this title
            Total 7 jump to: go