Wheelers Books

This title is firm sale. Please select carefully as returns are not accepted.

Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners
 

Moenie Stres Nie!: Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners (EPUB ebook – 1st edition)

Edited by Knott-Craig, Alan

Suid-Afrikaners onthou toe beurtkrag in 2008 die land tot stilstand gebring het. Daar was 'n stormloop vir opwekkers en eiendom in Perth, Australi?. 'n E-pos vanaf Alan Knott-Craig wat Suid-Afrikaners herinner aan die positiewe dinge verbonde aan 'n lewe in Suid-Afrika het soos b...lits versprei en reaksies van duisende Suid-Afrikaners ontlok. So het Don't Panic! tot bestaan gekom - 'n boek wat 'n oomblik in SA geskiedenis vasgel? het. Beweeg aan na 2014 en ons het beurtkrag (grotendeels) vergeet, ons was die gasheer vir die w?reldbeker-sokkertoernooi, ons het die globale resessie oorleef, maar nou tree die paniekgevoel weer in. Die Rand val, politiek domineer die nuus, daar is oral betogings oor dienslewering - moet ons nou stres? Lees die advies van Alan Knott-Craig, Willem Breytenbach, Max du Preez, Anet Vosloo, Brand Pretorius en menigte ander (welbekende mense, gewone Suid-Afrikaners en internasionale burgers wat tot Suid-Afrika aangetrokke is) wat vir ons s?: Moenie stres nie!
Read more

ISBN 9781920434885
Published 21 Jun 2014
Publisher Independent Publishers Group
Available in EPUB format
Software Adobe Ebook Compatible Devices
Language en

Full details for this title

ISBN-13 9781920434885
Stock Available
Status Wheelers ePlatform
Publisher Independent Publishers Group
Imprint Bookstorm
Released 21 Jun 2014
Publication Country South Africa South Africa
Format EPUB ebook – 1st edition
Edition 1st
Language Afrikaans
Author(s) Edited by Knott-Craig, Alan
Category Social Sciences
Social Issues
Politics & Government
Afrikaans
Number of Pages 112
Dimensions Not specified
Dewey Code 323.042
Weight Not specified - defaults to 0g
Interest Age General Audience
Reading Age General Audience
NBS Text Social Issues, Services & Welfare
ONIX Text General/trade

TOP